Mohammad ibn Zakarija al-Razi | |
Gebore | 854 Rei (naby Teheran), Iran |
---|---|
Oorlede | 923 of 925 Rei, Iran |
Vakgebied | Chemie, medisyne, filosofie |
Mohammad ibn Zakarija al-Razi (Persies: محمد زکریای رازی), ook bekend as al-Razi, Rhazes of Rasis (28 Augustus 854 - 6 Oktober 925) was 'n Persiese dokter, alchemis, chemikus, filosoof en een van die noemenswaardigste figure in die geskiedenis van die geneeskunde.[1][2] Hy is ook as 'n Uomo universale erken.[3]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search